tuis biografie produkte gallery vertonings kontak  
 
       
   
     
 
VIR BESPREKINGS KONTAK BERTIE BY 0823967643

Kliek Hier vir Nedine se Supercool Webwerf

NUUSFLITS -->

Nedine Blom is 'n geliefde sangeres en verhoogpersoonlikheid wat 'n passie het vir mense se harte. Sy word gereeld gebruik as MC en sanger vir verskeie geleenthede wat insluit damesoggende, feeste, korporatiewe funksies en Gospelfeeste en sluit onlange optredes in die Gariepfees, Mimosa Mall Winkel sentrum in Bloemfontein se Babywise Expo, asook die Radio Rippel Rapport en Centurion Meer se Carols by Candle light waar sy saam met die Magalieberg kinderkoor voor 5 500 mense opgetree het.

Nedine Blom het  gedurende 2009 'n Sama toekenning ontvang vir haar eerste Kinder CD en DVD "Supercool" en het gedurende September 2009 'n lofprysings CD en DVD vir kinders getiteld "Supercool vir Jesus" vrygestel.  Sy is tans besig met die finalisering van haar lof en aanbiddings album "Passie vir Worship" wat gedurende paastyd vrygestel word in musiekwinkels.  Nedine se dagboek is reeds propvol vir 2010 en is 'n groot hoogtepunt in Nedine se loopbaan die "Lig " tydskrif se voorblad saam met haar en Bertie se eersteling, klein Adriaan.  Lees gerus meer in "Lig" oor Nedine se splinternuwe Lof en Aanbiddings CD asook "Supercool vir Jesus" en wat haar beplanning behels vir 2010.  Om teleurstelling te voorkom, bespreek haar vroegtydig vir 2010 deur vir Bertie te skakel by 0823967643.

 

 

Beskikbaar by Cum boeke landswyd vanaf Maart 2010


VIR BESPREKINGS KONTAK ONS BY :

0764815687

of stuur ‘n e-pos aan:

nedine@nedineblom.co.za

of faks ‘n versoek na 086 689 7765

Skooloptredes
Kerkoptredes
Damesoggende
Korporatiewe geleenthede
Motiveringspraatjies
Seremoniemeester
Supercool-optredes

Kliek Hier vir Nedine se Supercool Webwerf

 

 
   
         
   
tuis | meer oor nedine blom | produkte | galery | vertonings | kontak
   
         
   
© Nedine Blom
uitleg deur Darrell Fraser
WOW Studio